Sunday, August 22, 2010

Vriendskap

Ons ken mekeer deur geleentheid


Word vriende met n keuse

Bly vriende deur n gesamentlike besluit

En belowe mekaar dan n vriendskap vir n leeftheid



n Vriend gee hoop

Waanneer als verlore voel

N Vriend is n plek

Wat jou vesting gee wanneer

jy voel jy het nie meer n doel



Vriende is eerlik en opreg

Altyd daar en als wat hy of sy se is waar

Goeie vriende is baie kosbaar en

vriendskaps bande word sterker jaar na jaar



Wanneer mens n vriend vind

Wat goudwerd is

Sal jy enige iets doen om dit nooit

te laat gaan

En n miljoen redes vind om dit nooit

in jou lewe te mis



n Spesiale vriend is skaars

Soms voel dit so onbereikbaar

Al is ons so verskillend van mekaar

Is ons gelukkig om sulke vriende te kan he

En in elkeen n stukkie goud te kan bele



Shoe dis nou 'n baie lang gediggie die wat ek geving het maar wragtig beskryf hy nie net die woord vriendskap perfek nie. Elke paragraaf van die gedig le klem op 'n ander dimensie van vriendskap. daar word baie klem gele op hoe belangrik so 'n vriend vir mens is. hy is daar deur dik en dun. ons het almal 'n hele paar 'vriende' maar hoeveel VRIENDE het ons nou regtig? ek dink mens kan die gedig vat en jou vriende meet aan hierdie aspekte om te sien wie is nou regtig jou ware vriende. Hulle speel so belangrike rol in mens se daaglikse lewe. hulle kan jou gemoed laat verander deur net eenvoudig vir jou te groet en te vrae hoe dit gaan. Ek wil ook net se dat ek dink wanneer jy besef dat jy 'n ware vriend gevind het moet jy elke dag daardie persoon waardeur en opas. Jy moet ook vir daardie persoon 'n vriend wees, 'n beste vriend. Ek hoop hier is 'n paar van jul wat sal saam praat oor die baie gevulde onderwerp

4 comments:

  1. Ja vriende maak jou,hulle bou jou en beheer jou.In tye van nood,hardseer,pyn en geluk sal hulle altyd by jou staan en jou help.As mens terug dink in jou lewe is dit die tye wat jy saamgehad het met jou vriende.Jy raak kwaad vir hom maar vergewe hom ook want dit is wat vriende doen.Sonder vriende is ons mense niks, net vervelige waarlose sielle.'n Belangrike ding wat ek geleer het is om jou goeie vriende te hou want julle gaan mekaar nodig he tot die dood toe, en ek is baie bevoorreg met die goeie vriende wat ek het.

    Dawie Schoonwinkel 20696299

    ReplyDelete
  2. Cornellie, ek stem 100% saam met jou. Mens het altyd vriende nodig maak nie saak wie jy is nie, vriende moet die belangrikste geag word in jou lewe want hulle sal altyd daar wees in tyd van nood. Dankie vir jou vriendskap;-)
    jana fourie

    ReplyDelete
  3. Betting Tips From Expert Tipsters - Dr.MCD
    There 울산광역 출장샵 are over 당진 출장안마 2,300,000 winning 나주 출장마사지 tips submitted daily. Our tipsters make 제주도 출장마사지 our predictions, 대구광역 출장마사지 they share their tips and predictions with the community.

    ReplyDelete